Kisj

Kisj
Kiški (Sumeries)
𒆧𒆠 (wigskrif)
Kiššatu (Akkadies)
Die ruïnes van Kisj ten tyde van uitgrawings.
Die ruïnes van Kisj ten tyde van uitgrawings.
Land Vlag van Irak Irak
Soort Nedersetting
Streek Mesopotamië
Geskiedenis
Gestig In Obeid-tydperk
Tydperk Obeid-, Hellenistiese tydperk

Kisj (Sumeries: Kiš, transliterasie: Kiški; wigskrif: 𒆧𒆠;[1] Akkadies: Kiššatu[2]) was ’n antieke tell (heuwelstad) van Sumer in Mesopotamië, wat waarskynlik naby die moderne Tell al-Uhaymir in Irak geleë was: oos van Babilon en 80 km suid van Bagdad.[3][4]

  1. The Electronic Text Corpus of Sumerian Literature
  2. Electronic Pennsylvania Sumerian Dictionary (EPSD)
  3. "Kish | ancient city, Iraq". Encyclopedia Britannica (in Engels). Besoek op 20 Augustus 2020.
  4. wparkinson (11 Januarie 2011). "The Kish Collection". Field Museum (in Engels). Besoek op 20 Augustus 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search